Additionally, paste this code immediately after the opening tag: Forum Wereldfietser - Zoek
Hi, ek het in Sept. '09 die Lhasa-Kathmandu roete gedoen. Ons was agt wat op Crazyguyonabike ontmoet het, en het met 'n toermaatskappy in Chengdu gewerk (dreamstravel) om die vragmotor, bestuurder en toerleier te gee. Jy kan my reisverslag op Crazyguy gaan lees (tik in Nokka en Tibet), ek het ook 'n...
A, ek sien, "- dis of Houston we have liftoff, of niks, het ek gevind." ek het bedoel jy kry of 'n groot vlam (soos wanneer die Challenger opstyg), of 'n baie klein vlam. [baie = veel] Ek het nooit die nozzle self probeer groter of kleiner verstel nie. Daarom seker dat my vlam of maksimum ...
Ek het my Omnifuel nog net met petrol gebruik, maar dit was heel goed. Hy brand sterk en vinnig. Dit was wel moeilik om hitte te reguleer as jy "stadige" hitte wil hê, of 'n sagte vlam dan soos wanneer jy iets lank en stadig wil warm maak. Die kraantjie wil nie 'n klein straal deurlaat nie...
Hi, ek gaan in Oktober vir 'n kort 2 weke in Cyprus toer. Sien uit daarna! Een dilemma: Ek moet nou 'n padkaart koop (op die internet, Cyprus is nie groot as reisbestemming hier in Suid-Afrika nie), maar presies watter een? Daar is 'n paar om uit te kies, maar ek weet nie watter een sal die beste we...
Dis reg, dis $3 500 in totaal. Dan moet jy net nog self EBC betaal (280 yuan pp), en die paar aande waar jy in 'n hotel slaap (Shigatse en EBC, byvoorbeeld). As jy dit wil doen, maak net seker van al die details in jul kontrak. Die Kanadese in ons groep het gedink 'n "truck" (soos dit in d...
Ek dink jy kan dit doen van Kathmandu na Lhasa - doublecheck net lengte van visum (dalk net vir 14 dae?).

Ons het dreams-travel.com gebruik - $3 500 vir agt persone.

Nokka
Renee, ek het in September van Lhasa na Kathmandu getoer. Ons was 'n groep bikers van regoor die wêreld wat op die internet besluit het om die toer as 'n "groep" met 'n gids en vragmotor as backup te doen. Ons het in Chengdu bymekaargekom, toe met die trein na Lhasa, en toe met die fietse ...
Dag, Ons het in September gegaan - 3 weke se biking van Lhasa na Kathmandu. Ons kon vinniger getrap het, maar nie almal in die groep was ewe fiks nie... Die trein was 'n nagmerrie. Die reisagent in Chengdu het vertel don't worry, there'll be a seperate coach for all your bikes. En toe ons by die sta...
Dis vreemd dat jy nie vooraf geweet het die Friendship Highway is vandag heeltemal geteer (asfalt) nie. Enige oplees van 'n trip report van verlede jaar sou dit gewys het. Ek het pas die Lhasa - Kathmandu toer in September gedoen, en hoewel dit heeltemal teerpad is, was dit steeds een ongelooflike e...
Dag almal, ek het pas van 'n fantastiese fietstoer in Tibet teruggekeer - 3 weke van Lhasa na Kathmandu. Hier's 'n video van my toer op YouTube: http://www.youtube.com/watch?v=0H499lSRu_g Ons was 8 bikers van regoor die wêreld (7 lande! en een was van Holland...) wat op 'n advertensie in crazyguy ge...
Stijn, ek wil die gewone Lhasa - Kathmandu roete doen. Ek kyk ook op Thorn Tree, en ja, ek sien party skryf daar is nou meer checkpoints (wagposte!) op die roete. Ek het een skrywer ge-PM, hy sê in Oktober is dit die Kommunistiese Party se 60ste herdenking. Hulle verwag veel groter en strenger solda...
Hi Martijn,

ek wil self graag in Sept. of Okt. na Tibet gaan. Tans lyk dit half moeilik, met die permitte en als. Maar dalk raak dit makliker as die reëls verslap word.

Ek kyk ook daarna om die Friendship Highway met enkele ompaadjies te doen, of in die nag verby die PSB's te kan sluip.

Marnus